Revue Alumni Collage

R 1000,00

Belê in die voortbestaan van die revue en in dit wat die revue vir jou as ouer en as revue-lid beteken het. Koop ‘n foto om deel te wees van die collage vir 2024, teen slegs R1000.00. 

Die voltooide collage gaan permanent op ‘n muur vasgesit word waar dit prominent gesien kan word.

Daar is net spasie vir 400 foto’s op die collage, om teleurstelling te voorkom, koop jou foto onmiddelik.

Nota: Maak seker dit is nie ‘n “live photo” wat jy oplaai nie.

Hoe moet jou foto lyk?

  • Ou individuele revue foto OF
  • Wit agtergrond
  • Kop en skouers
  • Wees kreatief

387 in stock

Drop Files Here, Or Browse...

0/5